Holland Taylor

Holland Taylor
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 Januarie 1943 (1943-01-14)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Holland Taylor (gebore 14 Januarie 1943) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Legally Blonde (2001) en The Wedding Date (2005), en in die televisiereekse The Practice (1997) en Two and a Half Men (2003).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search